Cataracts

Katarakte

Katarakte - simptome en behandeling

Waarskynlik die mees algemene en welbekende van alle oogaandoenings is die ondeursigtigheid van die lens van die oog, wat katarakte genoem word. Lensonttrekking om die ondeursigtige lens van die oog te verwyder, kan tot in Babiloniese tye teruggespoor word. In die afgelope paar jare was daar geweldige vooruitgang in katarakchirurgie. Lang hospitaalverblyf en die gebruik van diklensbrille is ’n ding van die verlede. Vandag is die katarakoperasie ’n vinnige prosedure en die hersteltydperk is slegs ’n paar dae met baie min pyn en ongemak. Met gevorderde chirurgiese tegnieke en die gebruik van intraokulêre lense is katarakchirurgie een van die groot suksesverhale van die moderne mediese professie.

Wat is die simptome?

Cataracts mostly develop as part of the normal ageing process. The age of occurrence is around the age of 50 and they develop slowly over time. For some patients they may develop earlier or faster than others.


Here are a few factors that can contribute to the development of cataracts:

  • Injury to the eyes
  • Previous eye surgeries
  • The use of certain medication, for example cortisone (steroids)
  • Radiation treatment to the upper body
  • Spending hours in the sun without any protection (sunglasses)

Wat is die simptome?

Die mees algemene simptome is: dowwe of troebel sig (soos om deur ’n troebel stuk glas te kyk); swak nagsig; ligsensitiwiteit (lig van ’n lamp of hoofligte wat te helder voorkom, wat ’n skerp skynsel veroorsaak);

kleure kom verbleik voor; dubbel- of veelvoudige visie; en die behoefte daaraan om gereeld brille of kontaklense te verander.

Soorte katarakte

Hoe word ’n katarak verwyder?

Katarakte word in ’n chirurgiese prosedure verwyder deur die ondeursigtige lens te verwyder en met ’n kunsmatige lens te vervang.

Daar is twee prosedure:

Fako-emulsifikasie: ’n Klein sny (ongeveer 2.8mm) word aan die kant van die kornea gemaak. Die oftalmoloog plaas dan ’n klein ultrasoniese handstuk, wat ultrasoniese golwe uitstraal, in die oog. Hierdie strale breek die katarak op en aspireer die middel. Die sny is baie klein; daar is geen behoefte aan steke nie en die sny sal self oor ’n baie kort tydperk genees.

Buite-kapsulêre chirurgie (selde gebruik): ’n Effens langer snit word op die kant van die kornea gemaak en die harde kern van die lens word verwyder. Wat oorbly van die lens word dan met ’n suigapparaat verwyder. Steke word dan gebruik om die sny te heg.

Die lens word met ’n vervaardigde intraokulêre lens (IOL) vervang, wat ’n permanente deel van die oog word. Indien jy nie geskik is om ’n IOL te ontvang nie, kan jy ’n sagte kontaklens of brille voorgeskryf word. Jy sal leesbrille benodig ná die chirurgie.

Belangrike punte om in gedagte te hou

Hou aan om enige voorgeskrewe medikasie te neem wanneer jy vir chirurgie kom, maar stel die chirurg in kennis indien jy teenstollingsmiddels (bloedverdunners) gebruik. Verwyder sagte kontaklense ten minste een week vooraf en harde lense twee weke voor chirurgie. Moenie op die dag van chirurgie grimering dra nie. Hervat ooggrimering ná twee weke. As albei oë opereer word, moet die tweede operasie een week later uitgevoer word. Hervat normale aktiwiteite sodra jy wil. Jou oog sal nie die lensoorplanting verwerp nie, want die IOL is nie menslike weefsel nie.

Kontak ons vir meer inligting oor katarakte en die behandeling daarvan.

Cataracts are seen as part of ageing; therefore, you cannot prevent the formation of cataracts. But there are some things you can do to delay their development:

  • Wear sunglasses or a hat to protect you from ultraviolet rays from the sun
  • Get regular eye check-ups at an eye specialist if you are 50 years or older to detect cataracts at an early stage
  • You should always follow a healthy diet that includes a lot of fresh fruit and vegetables
  • Stop smoking and the use of any tobacco products
  • Keep your systemic conditions like diabetes under control
     

If a patient decides to not go for the surgery and the cataracts are still in their early stages you can try and manage it by:

  • Using a magnifying glass for reading
  • Wearing polarized sunglasses, which reduce glare
  • Using brighter light bulbs, since it’s easier to see with more light

Conclusion

As you age, it’s typical to develop cataracts and some vision problems. But you don’t have to put up with it. Cataract removal surgery is one of the safest and most effective surgeries. It’s quick and relatively painless. It gives clear eyesight back to 90% of people and rarely causes complications.

If you think you might be suffering from cataracts, contact Pasteur Hospital today for an appointment with one of our Ophthalmologists who will make your life much brighter!

afAfrikaans